Beachfront villa for sale in Stilbaai West
R8,690,000
includes VAT
- 3 beds
- Erf 1052 m²
Kom maak ‘n Splinternuwe begin in hierdie pragtige moderne nuut geboude huis waaroor daar geskryf staan – een groot JA!
'n Pragtige sonnige see-uitsig vanaf al die leefareas en hoofslaapkamer.
Hope kuierplek in die ooplan leefarea met binnebraai ...







