Beachfront villa for sale in Stilbaai West

LEEF IN DIE SON EN SPEEL BY DIE SEE!
Kom maak ‘n Splinternuwe begin in hierdie pragtige moderne nuut geboude huis waaroor daar geskryf staan – een groot JA!
'n Pragtige sonnige see-uitsig vanaf al die leefareas en hoofslaapkamer.
Hope kuierplek in die ooplan leefarea met binnebraai en aparte familiekamer wat gemaklik vloei na die buitebraai area.
'n Oopplan kombuis met aparte waskamer.
3 ruim Slaakamers elk met sy eie badkamer.
Dubbel Motorhuis met ‘n Boothuis
Modern en Tydloos Ontwerp deur Victor Visagie argitekte met aanvanklike bouplanne beskikbaar op aanvraag.
Solar Stelsel – 10kw
In private sekuriteitslandgoed met toegangsbeheer.
Met die natuur op jou drumpel en bosbokkies wat vrylik rondloop is hierdie huis 'n eerste keuse vir natuurliefhebbers.
Loopafstand see toe vir swem en stap langs die ongerepte Skulpiesbaai Natuur Reservaat Strand.
Eiendomme van die gehalte en in die prysklas is nie maklik verkrygbaar in Stilbaai nie. Kontak my gerus vir besigtiging.
I'm your local property expert in Stilbaai West, South Africa
Stilbaai Office
20 Indraf Street, Stilbaai West, 6674, Western CapeThornehill Eco Lifestyle Estate

This listing is in the Thornehill Eco Lifestyle Estate new build development
THORNEHILL ECO LIFESTYLE ESTATE offers Nature Lovers the Off-the-Grid secure Lifestyle opportunity you’ve yearned and searched for. This New Exclusive Eco Lifestyle Development lies on the scenic stretch of the Cape Garden Route coastline, boasting magnificent views of the picturesque seaside town Still Bay – a popular holiday destination known for its Blue Flag beaches and the Goukou River estuary offering diverse outdoor activities, water sports, hiking and whale watching.
