Beachfront villa for sale in Stilbaai West
R8,690,000
includes VAT
- 3 beds
- Erf 1052 m²
Kom LEEF in die SON en SPEEL by die SEE!
Kom maak ‘n Nuwe Begin in hierdie pragtige moderne nuut geboude huis waaroor daar geskryf staan – een groot JA! –
Het hy ‘n see uitsig – JA! Hoor jy die see – JA! Kan ek see toe stap? –- JA! binne 3 min...







