House for sale in Stilbaai West

JOU DROOMHUIS GELEE IN DIE PRIVAAT & ELITE LANDGOED - DIE EILAND
DIE NAAM VAN DIE LANDGOED BESKRYF HIERDIE NICHE ONTWIKKELING GELEE IN DIE RUSTIGE EN GESOGTE LANDELIKE OMGEWING VAN STILBAAI OMRING DEUR ONGEREPTE NATUUR MET 'N PANORAMIESE SEE UITSIG.
DIE EILAND beskryf hierdie eksklusiewe niche-ontwikkeling, geleë in die rustige en gesogte landelike omgewing van Stilbaai. Omring deur ongerepte natuur en met asemrowende panoramiese see-uitsigte, bied hierdie unieke ontwikkeling 'n leefstyl van privaatheid, luuksheid en natuurskoon.
DIE EILAND bestaan uit slegs 10 uitsoek voltitel-erwe, wat dit een van die mees eksklusiewe woongeleenthede in die area maak. Hier geniet inwoners die perfekte balans tussen landelike rustigheid en moderne gerief.
Hierdie indrukwekkende 256 m² spoghuis, wat binnekort in aanbou gaan wees, spog met 3 ruim slaapkamers, 2.5 stylvolle badkamers, 'n dubbelmotorhuis en 'n privaat swembad. Die deurdagte uitleg maksimeer natuurlike lig en skep 'n naatlose vloei tussen die leefareas en buitekuierruimtes, sodat bewoners die skouspelagtige see- en natuuruitsigte ten volle kan geniet.
Uitstaande kenmerke sluit in moderne afwerkings, ruim oopplan-leefareas, hoë gehalte vakmanskap en 'n unieke ligging wat uitsonderlike sonopkomste en panoramiese uitsigte bied.
Kom belê in jou toekoms en word een van slegs 10 bevoorregte en elite eilandbewoners wat elke oggend eerste die son oor die Indiese Oseaan.
I'm your local property expert in Stilbaai West, South Africa
Stilbaai Office
20 Indraf Street, Stilbaai West, 6674, Western CapeThornehill Eco Lifestyle Estate

This listing is in the Thornehill Eco Lifestyle Estate new build development
THORNEHILL ECO LIFESTYLE ESTATE offers Nature Lovers the Off-the-Grid secure Lifestyle opportunity you’ve yearned and searched for. This New Exclusive Eco Lifestyle Development lies on the scenic stretch of the Cape Garden Route coastline, boasting magnificent views of the picturesque seaside town Still Bay – a popular holiday destination known for its Blue Flag beaches and the Goukou River estuary offering diverse outdoor activities, water sports, hiking and whale watching.
