R1,165,000plus transfer duty
R1,165,000
plus transfer duty
Erf 630 m²

Plattebosch Kloof Ontwikkeling bied keurige eietitel erwe in 'rustige landelike omgewing nie ver van die see af nie. 'n Nuwe Ontwikkeling waar jy vryheid met privaatheid kan ervaar, omring deur volop natuurlewe en oop ruimtes - 'n plek waar jy kan asemhaal en rus en vrede ervaar! Kom reserveer jou erf vandag nog.