Livestock farm for sale in Griekwastad, Northern Cape
R1,300,000
plus transfer duty
- Erf 552948 m²
Hierdie 55,2948-hektaar plaas is geleë slegs 3 km vanaf Griekwastad op die Niekerkshooppad.
Die eiendom bied uitstekende natuurlike waterbronne, gevestigde kleinvee-infrastruktuur en produktiewe bossieveld wat geskik is vir volhoubare kleinveeboerd...















































































