- 3 beds
- 2 baths
- 1 garage
- 2 parking
- Erf 991 m²
'n Stukkie Overberg!!!
Sjarme in die hartjie van Riviersonderend, ontdek die bekoring van plattelandse leefstyl in hierdie pragtige karaktervolle woning, ideaal geleë in die rustige en gewilde dorpie Riviersonderend, in die hartjie van die Overberg...















































































