Villa for sale in Stilbaai West

NUWE EKSLUSIEWE LEEFSTYL IN DIE HART VAN DIE TUINROETE- FLEUR DE VIE STILBAAI
ONTDEK FLEUR DE VIE SEKURITEITS ONTWIKKELING
- MODERN, PRIVAAT EN IDEAAL VIR FAMILIES, AFGETREEDENES OF VIR DIEGENE WAT 'N TOESLUIT-EN-RY LEEFSTYL WIL GENIET.
'n Prag Ontwikkeling in 'n klas van sy eie met verskeie variasies van Plot en Plan keuses om van te kies en boonop nog veranderinge aan te bring! Kom maak jou keuse uit een van 4 tipes 3 Slaapkamer huise of verskeie 2 Slaapkamer Opsies met kwaliteit argitektuur, konstruksie en afwerking.
Elke uitleg bied volop lig, gemaklike vloei met oop-plan ontwerpe, moderne kwaliteit afwerkings met genoegsame binne-en buite leefspasie.
BELê IN 'N TYDLOSE MODERNE LEEFSTYL - JOU PLEK VAN SON, SEE EN ONVERGEETLIKE TYE SAAM!
FLEUR DE VIE BIED:
- Vol Titel 3 Slaapkamer Enkel of Dubbelvlak Huise (Vier Planne om van te kies)
- Vol Titel 2 Slaapkamer Enkel of Dubblevlak Huise (Verskeie Planne om van te kies)
- Deeltitel Woonstelle
- Lae Heffings
- Wye Maklike Toeganklike Paaie
- Fibre
- Solar
- Groot oop ruimtes met keurige landskapering
- Troeteldier-vriendelik
- Geen Oordragskostes
Stilbaai bied die beste van die Tuinroete met ongerepte natuur en blou-vlag strande op jou deurstoep. 'n Vriendelike gemeenskap, uitstekende skole en top-gehalte mediese versorging rond die prentjie af. Kom leef jou droom!
