R2,099,000
R2,099,000
4 bedrooms2 bathrooms2 garagesErf 30001 m²

Hierdie ruim plot van 3.1 hektaar, slegs 7 km buite Witbank, bied 'n wonderlike geleentheid vir iemand wat sy eie stempel wil afdruk. Die eiendom het volop fonteinwater en bied die perfekte kombinasie van plattelandse rus en nabyheid aan die dorp.
Die woonhuis bestaan uit:
4 slaapkamers
2 badkamers
'n Groot eetkamer
Ruim sitkamer
Sonkamer
Kombuis
Daar is ook buitegeboue wat ekstra waarde en moontlikhede vir die nuwe eienaar bied.
Die woning benodig 'n bietjie TLC, maar die potensiaal is enorm. Met die regte visie kan hierdie plot omskep word in 'n droomplaas of 'n rustige leefstyl-erf net buite die stad.
Prys: R2 200 000