R1,755,000includes VAT
R1,755,000
includes VAT
3 bedrooms1 bathroomErf 1042 m²Water supplies: Council Supply

Hierdie is n gerieflike huis vir die grooet gesis of dalk iemand wat dit wil koop as n belegging. Die hius het 2 een slaapkamer woonstelle wat onmiddelik uitverhuur kan word. Feitlik in die dorp gelee naby skole en hospitaal en loop afstand van die dorp af.Met u hand kan u dit in n spog woning verander.