R45,500,000
R45,500,000
Erf 5680 ha

5680ha Molopo Rivier plaas te koop.
*Hierdie is een van die beste bees plase in ons distrik.
* 100% ontbos met baie weiding.
*10km Molopo Rivier front en grens met Botswana
*3 Huise met groot aantal store
*Die plaas het 3 Aktes
*6 Boorgate waarvan 4 tans gebruik word met sterk water
*Die plaas het 44 poste met 4 kamp-stelsel,Poste is tussen 120 ha en 160 ha groot
*3 Netjiese vee hanterings fasiliteite met gange wat poste aan laaigeriewe verbind.
*Dra-krag is 1:8
*Daar is baie koedoe's en ander kleinwild op plaas
*Die plaas kan as lopende saak gekoop word, met bees en losgoedere waarop prys gemaak sal word