Melanie Fortmüller
GoldClub Agent
Gold Club
GoldClub status and induction into the ‘Hall of Remarkable’ is awarded to an Agent who has achieved exceptional sales targets and delivered service excellence in line with the Pam Golding Properties brand promise.

Achievements

  • 2025 Boland and Overberg GoldClub Agent

Melanie Fortmüller

“Trust is built one day at a time.”

Hello, I'm Melanie and it's a great honor to be a part of the esteemed Pam Golding Properties team, representing the stunning areas of Welgemoed, Welgedacht, Kanonberg, Oude Westhof, Van Riebeeckshof, Protea Valley, and Door de Kraal. With a strong business background and a degree in Industrial Psychology, I possess a sharp eye for detail and an unwavering commitment to providing unparalleled service.

At Pam Golding Properties, we value transparency, integrity, and solid work ethics as the bedrock of our success. These principles resonate with me deeply, and I am proud to uphold them in all aspects of my work.

As an animal lover and avid reader, I cherish spending quality time with my family and savoring the delightful Northern Suburbs lifestyle.

Understanding my clients' unique needs and preferences is of utmost importance to me. Whether you are seeking a lucrative investment opportunity, your dream home, or the perfect buyer for your current property, I will work tirelessly to help you achieve your goals. So don't hesitate to reach out and let's transform your property aspirations into reality!

Live Remarkable.

“n Baie groot dankie vir jou bydrae en insette om hierdie koop te bewerkstelling. Ek sal jou beslis aanbeveel as agent wat julle onderskei het van die ander was dat julle my gehelp het om n goeie gevoel te kry van wat regtig in die mark gebeur en dat ek daarvolgens my verwagtinge kon aanpas. Ek is baie gelukkig met die resultaat wat ons bereik het. ”

Willie Simpson

“Hallo Melanie, Ek wil net weer vir jou baie dankie sê vir al jou moeite en jou uitstekende diens en veral vir jou vriendelikheid. Ek dink nie ek sou 'n beter verkoop-agent as jy kon kry nie. Indien ek hoor van iemand wat 'n eiendom wil verkoop, sal ek jou met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. ”

Anthonie Blomerus

“Dit was n voorreg om jou te leer ken. Alles wat jy doen is besonders. Dankie vir die yskas, die lieflike smaaklike brood-geskenk, vele bystand met alles. Ons waardeer dit meer as wat jy kan dink. EK hoop nie dis einde van die pad nie!”

Hester Vos

“Wil net graag weereens baie dankie sê vir jou moeite en geduld met verkoop van huis. Nogmaals baie dankie ook vir die heerlike Woolies gemmerkoekies dit het handig te pas gekom hier in GB. Wou ook net sê kombuis is darm nou klaar so jy is welkom om te kom koffie drink as jy in die omgewing is. Voorspoed met jou loopbaan jy is 'n aanwins vir die bedryf.”

Danie & Ella Smit

“Beste Melanie. Ek en Wilna wil jou net bedank vir jou vriendelikheid,bedagsaamheid en uiters professionele manier van optrede waarop jy vir ons met ons onderhandelinge hanteer en behandel het. Op n persoonlike vlak. Jou gemoedelike optrede as persoon strek tot jou eer. Die indruk wat jy op ons gemaak het,sal ons vir altyd bybly. Groetnis en baie sterkte en seenwense. ”

Frans en Wilna

“Melanie Fortmüller at Pam Golding Properties made selling our house a smooth and pleasant experience. She Knew exactly what to do at every step of the process and gave us excellent guidance along the way. She was extremely helpful and responsive at all times. We could not have been happier working with her! She remained confident when we encountered challenges and always kept us on target. I would highly recommend Melanie to anyone selling or buying a house. She is the ultimate Professional!"”

Zelda Barros

“Jy het die verkoop van ons huis seepglad laat verloop met jou rustigheid, professionaliteit, jou goeie kennis en jou menswees.”

Cheryl Kirsten

Find out more about Melanie Fortmüller

Meet Melanie Fortmuller

Agent, Melanie Fortmüller , is ready to guide you on your property journey.