House for sale in Vryburg
R3,300,000
- 4 beds
- 2 baths
- Erf 1410 m²
Pragtige 4 slaapkamer huis met 2 badkamers, tv kamer, leefkamer, kroeg en opwaskamer met swembad te koop. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin.
Huis is in nuwe dorp, baie rustig en veilige omgewing.















