Features

4

3

?

Beds

Baths

Garage

Parking

Rooms

Swimming Pool

Garden

Furnished

Restaurant

Pet Friendly

Alarm

Guest Rooms

Wheelchair

Wireless

Aircon

Spa

Elevator

Conference Facilities

  • Main bedroom with en-suite bathroom, curtain rails, built-in cupboards, double bed and carpeted floors
  • Bedroom 2 with curtain rails and double bed
  • Bedroom 3 with curtain rails and carpeted floors
  • Bedroom 4 with curtain rails, double bed and carpeted floors
  • Bathroom 1 with basin, bath, shower and toilet
  • Bathroom 2 with basin, bath, shower, toilet and tiled floors
+  see more

onbelemmerde panoramiese uitsigte

Nuwe eksklusiewe alleenmandaat!! Hierdie heerlike dubbelverdieping siersteenwoning aan die voet van die berg bied panoramiese uitsigte oor die see en die dorp. Die natuurskoon van die berg is asemrowend en die huis bestaan uit 4 kamers en 3 badkamers op twee vlakke. Die boonste verdieping is oopplan en n ruim sitkamer en eetkamer wat gekomplimenteer word met n lieflike stoep aan beide kante. Die buite braai area is onderdak en baie beskut. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping met eie badkamer. Die kombuis is heerlik en sonnig en goed ingerig met mooi kaste en het ook n lieflike braai in dieselfde vertrek vir die koue, nat winters. Onder is n slaapkamer, portaal en n dubbel garage met direkte ingang asook n klein kombuise en gaste badkamer.Kom woon in die natuur en maak u afspraak vandag nog!!

Love this property? Add it to your wishlist
Share this property
DISCOVER THIS AREA

Property details

Erf size:
647 m²

Building size:
276 m²

Energy Supplies:
Eskom,

What can I afford?

Downloads

Property PDF

Tips for buyers